Skip to content

BROTHERS BBQ SAUCE

R100.00 Incl.

BBQ MY NOU DADELIK!!!

 

73 in stock

SKU: 3315 Category:

Description

In die hart van die Africa bos het n jagter met die naam Jakoppie gewoon.

Geken vir sy waaghalsige natuur en vermiste linker nippel.Na hy n bosvark doodgemaak het met n borsspeld wat hy langs die treinspoor opgetel het, was hy lus vir nuwe smaak. Jakoppie onthou toe sy ouma se resep vir n braai sous…is GROOT. Die regte mengsel van Groente, speserye,asyn en suiker.

 

 

Back To Top